Opinie

'n foto van Karl Marx, die vader van Marxisme

MARXISME ONDER ONS

Die huidige regering in Suid-Afrika volg ‘n beleid van sosialisme, wat eintlik maar net die sosio-politiese, sosio-ekonomiese drumpelsteen na Marxisme is. Die amptelike opposisie, die DA, wat tot op hede die beleidstukke van regstellende aksie en ‘n oordrewe struktuur van maatskaplike staatsondersteuning propageer, wys ook maar die uitsteek van ‘n paar sosialistiese onderokke.

'n Kaart wat die Europese lande wat begin regs neig uitbeeld

HOE VER REGS IS DIE WESTERSE WÊRELD AL?

Die goeie vordering wat die regse nasionaliste in die Sweedse verkiesing gemaak het, volg kort op ‘n opwindende Italiaanse verkiesing en heelwat sterk regse golwe oor die afgelope jaar of twee elders ter wêreld. Die politieke gety in die wêreld het regs gedraai. En daarom is die wêreld toenemend besig om met ‘n frons te …

HOE VER REGS IS DIE WESTERSE WÊRELD AL? Read More »