Donasies

Indien U dit in U hart kan vind om ons te help met befondsing vir verkiesing projekte sal dit opreg waardeer word.

Front Nasionaal word gedryf deur vrywilligers wat hul eie fondse gebruik om projekte te finansier, ongelukkig kan ons fondse ons net so ver neem.

Die 2019 verkiesing is om die draai en om by die mense uit te kom het ons hulp nodig. 