webwerf-admin

'n foto wat roepersfontein se herberg selfsorg eenhede uitbeeld wat besoekers aan die oord kan huur

GELOFTEFEES 2018

Heelwat mense onthou dalk nog verlede jaar se lekker Geloftefees wat FN gehou het op Roepersfontein by Cullinan.

Vanjaar maak ons weer so.

Ons herdenk vanjaar die 180e jaar van die Groot Trek met ‘n lekker saamtrek oor die naweek van 15/16 Desember by Flip en Koba Ahlers op Roepersfontein.

'n foto van Karl Marx, die vader van Marxisme

MARXISME ONDER ONS

Die huidige regering in Suid-Afrika volg ‘n beleid van sosialisme, wat eintlik maar net die sosio-politiese, sosio-ekonomiese drumpelsteen na Marxisme is. Die amptelike opposisie, die DA, wat tot op hede die beleidstukke van regstellende aksie en ‘n oordrewe struktuur van maatskaplike staatsondersteuning propageer, wys ook maar die uitsteek van ‘n paar sosialistiese onderokke.

'n Kaart wat die Europese lande wat begin regs neig uitbeeld

HOE VER REGS IS DIE WESTERSE WÊRELD AL?

Die goeie vordering wat die regse nasionaliste in die Sweedse verkiesing gemaak het, volg kort op ‘n opwindende Italiaanse verkiesing en heelwat sterk regse golwe oor die afgelope jaar of twee elders ter wêreld. Die politieke gety in die wêreld het regs gedraai. En daarom is die wêreld toenemend besig om met ‘n frons te …

HOE VER REGS IS DIE WESTERSE WÊRELD AL? Read More »

'n Foto van 'n 1991 Huisgenoot artikel wat lees: Hoe gaan ons leef in die nuwe Suid Afrika

DIE WYSHEID VAN DIE OOMBLIK IS DIE DWAASHEID VAN DIE UUR…

Dit was die gedagte wat deur my kop gegaan het toe ek gisteraand afkom op ‘n Huisgenoot van 14 Februarie 1991, waarin Marieta Roos ‘n paar “kenners” se mening gevra het oor hoe die Nuwe Suid-Afrika sal lyk. Terugskouend is dit ooglopend hoedat Naspers se publikasies destyds al probeer het om die pad van De …

DIE WYSHEID VAN DIE OOMBLIK IS DIE DWAASHEID VAN DIE UUR… Read More »