Maand: November 2018

'n foto wat roepersfontein se herberg selfsorg eenhede uitbeeld wat besoekers aan die oord kan huur

GELOFTEFEES 2018

Heelwat mense onthou dalk nog verlede jaar se lekker Geloftefees wat FN gehou het op Roepersfontein by Cullinan.

Vanjaar maak ons weer so.

Ons herdenk vanjaar die 180e jaar van die Groot Trek met ‘n lekker saamtrek oor die naweek van 15/16 Desember by Flip en Koba Ahlers op Roepersfontein.

'n foto van Karl Marx, die vader van Marxisme

MARXISME ONDER ONS

Die huidige regering in Suid-Afrika volg ‘n beleid van sosialisme, wat eintlik maar net die sosio-politiese, sosio-ekonomiese drumpelsteen na Marxisme is. Die amptelike opposisie, die DA, wat tot op hede die beleidstukke van regstellende aksie en ‘n oordrewe struktuur van maatskaplike staatsondersteuning propageer, wys ook maar die uitsteek van ‘n paar sosialistiese onderokke.