Five point star Front National logo png

Front Nasionaal

Jou stem bepaal
jou toekoms
en die van
jou kinders

Vat Hande Met Front Nasionaal

Aandag Ondersteuners

Ons vra ondersteuners om asseblief by te dra tot ons verkiesing veldtog.
U bydrae kan ons toekoms verseker!

Direkte EFT dmv Payfast integrasie

Bank Besonderhede:

U bydrae kan inbetaal word by:
ABSA Tjekrekening
Rek no:
4084255980
Tak Kode:
Verwysing:
Verkiesing 2019

Front Nasionaal logo for retina devices

Vat Hande Met Front Nasionaal

Aandag Ondersteuners

Ons vra ondersteuners om asseblief by te dra tot ons verkiesing veldtog.
U bydrae kan ons toekoms verseker!

Direkte EFT dmv Payfast integrasie

Bank Besonderhede:

U bydrae kan inbetaal word by:
ABSA
Rek no:
4084255980
Tak Kode:
Verwysing:
Verkiesing 2019

Vat Hande Met

fn logo small circle

Front Nasionaal !!!

Jou stem bepaal
jou toekoms
en die van
jou kinders

fn logo small circle

Front Nasionaal

Jou stem bepaal
jou toekoms
en die van
jou kinders

Front Nasionaal

By Front Nasionaal is ons hoof prioriteit en die riglyn waarop ons hele mandaat skoei – Self Beskikking

Ons het geen belang daarin om parlementêre setels in ‘n deelstaat te bekom nie. Ons het geen begeerte daartoe nie, ander het dit reeds probeer en dit het gefaal.

Burgerlike Beskerming

Die totale aanslag op ons Volksgenote het ons genoop om Burgelike beskerming tot nuwe hoogtes te neem.

In toestande waar die regime van die dag alles in sy vermoë doen om mense te ontwapen, het ons geen ander keuse as om mekaar te ondersteun nie.

Volksteun

Volksteun is op die been gebring om ons eie mense behulpsaam te wees. Armoede is besig om ons Volksgees te knak.

Dit is geen geheim dat die magte in beheer geen duit omgee vir die blanke Afrikaner en Boervolk nie, daarom dat ons self skouer aan die wiel sit om uitkoms te probeer gee aan vasgevangenes.

Afrikaners Eerste

Front Nasionaal fokus ons op die Afrikaner Volk se reg tot self beskikking.

Die 2019 algemene verkiesing is ons geleentheid om hierdie droom te realiseer.

Sluit vandag nog aan by Front Nasionaal – Jou stem bepaal jou toekoms en die van jou kinders.

Wil jy dalk ‘n FN tak in jou omgewing stig?

Vrywilligers

Front Nasionaal is ‘n geregistreerde Politieke Party, gedryf word deur professionele individue op eie stoom, initiatief en finansiering.

Die nood is groot onder ons Volksgenote, terwyl ons alles in ons vermoë doen, maak vele hande ligte werk.

Kontak ons vandag om uit te vind hoe JY jou talente kan inspan vir die groter doel.

Versprei die Woord

Hoofstroom media wil dit hê dat ons glo dat daar geen hoop meer oor is vir ons Volk.

Dit is onwaar, met die tegnologie tot almal se beskikking vandag, hoef ons nie afhanklik van mega uitsaai korporasies te wees nie.Ons Volk besig is om uit die as te verrys om ons erfporsie op te eis.

Versprei die woord op alle platforms – Kom ons maak saam die oposisie stil deur saam te staan. 

Bydraes

Die 2019 verkiesing is om die draai en registrasie daartoe beloop ‘n enorme bedrag. 

Front Nasionaal het U hulp nodig in terme van befondsing en skenkings om verskeie projekte te volhou en uit te brei nie.

Indien U in oorvloed het, skenk gerus aan ‘n organisasie wat U toekoms op die hart dra.

Front Nasionaal Dagbestuur

Daniël Lotter

Nasionale Leier

Gordon Fox

Voorsitter

Jaco de la Rey

'n Foto van Jaco de la Rey, die tesourier van Front Nasionaal

Tessourier

Jannie Kuhn

Onderleier

Babs Lotter

'n Foto van Babs Lotter, sy dien as Front Nasionaal se sekretaresse

Sekretaresse

Engela vd Heever

Volksteun Leier

Wat ondersteuners sê

'n Foto van Elize Labotski, 'n begunstigde van Volksteun se uitreikings projek

Engela van den Heever, die dag toe jy saam Volksteun begin werk het, het hulle voorwaar 'n aardse Engel bygekry. Ek bid jou krag, genade en seën toe my vriendin, so ook al jul skenkers en Volksteun - BAIE DANKIE

Elize Labotske

-

Volksteun

Kontak Ons Gerus!!!